WELKOM!

Brinksfontein is ‘n volledig toegeruste selfsorg huisie teen die hange van die Moordenaars Karoo se klip rantjies. Ons is geleë 65km, grondpad, vanaf Laingsburg asook Sutherland. Hier is die natuur en die sterrehemel tot jou beskikking: kom rus en ervaar weer die “magic” van eenvoud.

By Brinksfontein is almal welkom van die rustige siele wat wil boeklees en fotos neem, tot die adrenalien gejaagdes wat wil bergfiets ry of rantjies uitklim. Hier is hope vermaak vir die kinders soos kettie skiet, swem, sandput, fietsry, piekniek in die veld en boomklim!

WELCOME!

Brinksfontein is a fully equipped self-catering cottage against the slopes of the Moordenaarskaroo’s rocky ridges. We are situated 65 kilometres per dirt road from Laingsburg and Sutherland. Here nature and the starry heavens are at your disposal, so come and have a rest and experience the magic of simplicity again.

At Brinksfontein everyone is most welcome, from the peaceful souls who indulge in reading and photography to the adrenalin junkies who crave the excitement of mountain biking and hiking. There is ample entertainment for the kids, such as catty shooting, swimming, cycling, playing in the sand pit, climbing trees and enjoying a wonderful picnic in the veld!